Achmat dangor biography of michael
Achmat Dangor
Achmat Dangor | |
|---|---|
| Gebore | 30 November1948 Johannesburg |
| Sterf | 6 September 2020 (op 71) |
| Beroep | Skrywer, digter |
| Nasionaliteit | Suid-Afrika |
| Noemenswaardige werke | Kafka's Curse, Bitter Fruit |
| Noemenswaardige toekennings | Herman Charles Bosman-prys |
Achmat Dangor (* 30 November1948 in Johannesburg - 6 September2020) was 'n tussentydse direkteur vir die Wêreldvigsveldtog (World AIDS campaign). Dangor was ook 'n digter, toneel- en romanskrywer. Hy is veral bekend as skrywer van die boeke Kafka's Curse (1997), waarvoor die Herman Charles Bosman-prys aan hom toegeken is, en Bitter Fruit (2001). Hy het ook drie digbundels, ’n novelle en ’n kortverhaalbundel die lig laat sien.[1]
Dangor was in die jare sestig en sewentig in die politiek aktief, o.a. in die skrywersgroep Black Thoughts. As gevolg hiervan is 'n publikasieverbod in die jare sewentig op sy werk in Suid-Afrika geplaas. Hy doseer daarna 'kreatiewe skryfkuns' aan die St